Hoendertande Grenache 2022 Piekenierskloof

R1,800.00
0 reviews

Piekenierskloof wingerde geplant 1972.  Grenache noir druiwe is die perlemoen van die binneland. Dis g’n wonder daar word jaarliks swaarde gekruis oor elke tros nie. Die Hoendertande Grenache is met stingels gegis en in 500l stukvate verouder. Die ingewikkelde deel is nie om die wyn te maak nie. Dis om die druiwe te kry...

 OESJAAR: 2022
 KULTIVAR: Grenache
 OORSPRONG: Piekenierskloof 

Slegs 1500 bottels geproduseer

 

Aflewering na hoofsentrums ingesluit.



Shipping   Local     National     International  

34 available.

R1,800.00
This product does not have any reviews yet.