Hoendertande Pinot Noir 2020
R1,380.00
So oud soos die berge, met herkoms van ‘n land ver hiervandaan, staan die
gesogde Pinot Noir stokke met ’n uitsig oor die koel Atlantiese oseaan...
Die Hoendertande Pinot Noir is heeltros gegis en in klein, 225 liter Franse
Eikehout vate verouder vir ‘n periode van 12 maande.
OESJAAR: 2020
KULTIVAR: Pinot Noir
OORSPRONG: Walker Bay
Aflewering na hoofsentrums ingesluit.
LAAI PDF PROENOTA HIER AF
- Shipping Local National International